woordkrabbel in afrikaans
woordkrabbel in afrikaans
R 375.00

woordkrabbel in afrikaans

Only left in stock

'n Lekker vakansietyd spel met vriende, familie en gesin. Ure se pret om die tafel!

Woordkrabbel is 'n klassieke woordspeletjie vir tussen 2 tot 4 spelers. Die objektief van die spel is om meer punte te versamel as die ander spelers. Elke blokkie moet 'n woord vorm wat in kruisvorm lees vanaf links na regs in rye of afwaarts in die kolom soos ingesluit in enige staandaard woordeboek.

Ingesluit is 102 letterblokkies met syferwaardes aangedui onder langs die letters, 'n bord met 15 x 15 speelblokkies op, 4 woordrakkies waaop elke speler se letters uitgepak word, 'n sakkie vir die woordblokkies en 'n blad met instruksies vir die speel van die spel. 

Orders will take 2 to 3 business days to arrive. Pretoria and Johannesburg 1 business day. Remote areas can take up to 5 days for delivery. Delivery costs will be added on your Invoice and will be emailed to you after placing your order.

Invoices will be emailed to you after placing your order. You don't pay immediately when placing your order.

Shipping

Payments

Invoices will be emailed to you after placing your order. You don't pay immediately when placing your order.